Demi Lee Moore & Riaan Benadé - There Was Jesus

Demi Lee Moore en nuweling, Riaan Benadé, het hierdie spesiale snit opgeneem om vir mense perspektief te gee in die tyd waarin ons onsself bevind. Dit video is verfilm gedurende die Suid-Afrikaanse staat van algehele inperking. Vind die snit slegs digitaal op die AiG-Speellys, spesiaal om HOOP vir mense te bring. Klik hier:
Back to Top