Woestynroos

From Sandilands’ debute album Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse “Maanskyn“. Release date, 7 May 2021. 1. Woenstynroos (Featuring Inge Beckmann) Lyrics & Composition: Neil Sandilands/Theo Crous Drums: Jonno Sweetman Guitars: Theo Crous Horn & Bow: Georgio Frazer Barry Keys: Theo Crous Vocals: Neil Sandilands/Inge Beckmann “Woestynroos“ Written by Neil Sandilands & Theo Crous Waar die jakkals en die skelms huil en die sand lê sag en slaap en die wind waai haar woorde neffens my. Op my knieë bid ek iewers tussen Springbok en Okiep. Vir ‘n reënbui vanaf Garies tot Nababeep. Daar’s legendes in die nag. Hotnotsgot dié weet alleen. Was jy ooit bitterlik dors, my vriend? Die Gemsbok staan alleen. Ons is maar almal vel & been. Die Jirre weet, ek bid dat dit moet reën. Die kokerboom staan omgekeerd en die meerkat soek die slang en die stilte suis haar seer, verlate sus. Die
Back to Top