Wildebees deur seekoei uit krok-kake gered

Tydens een van hul gereelde besoeke aan die Nasionale Krugerwildtuin het Mervin en Tokkie van Wyk hierdie video geneem wat vir hulle die eerste prys in 50/50 se 2017 Veldfokus-kompetisie besorg het.
Back to Top