De La Rey

Bok Van Blerk - De La Rey The De La Rey Song was written in 2006 by Bok van Blerk (Louis Pepler). Op ’n berg in die nag Lê ons in donker en wag In die modder en bloed lê ek koud, Streepsak en reën kleef teen my En my huis en my plaas tot kole verbrand Sodat hulle ons kan vang, Maar daai vlamme en vuur Brand nou diep, diep binne my. De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. Oor die Kakies wat lag, ’N handjie van ons teen ’n hele groot mag En die kranse lê hier teen ons rug, Hulle dink dis verby. Maar die hart van ’n Boer lê dieper en wyer, Hulle gaan dit nog sien. Op ’n perd kom hy aan, Die Leeu van die Wes Transvaal. De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. De La Rey,… Nadine Borghesi is soooo hot, haha
Back to Top