Jack & June - Steek Ons Liefde Aan Die Brand

Official Music video for “Steek ons Liefde Aan Die Brand“ by Jack & June. Download or stream here - Follow Jack & June op Social Media: Facebook - Instagram - TikTok - Cinematography: Lionel Smit, Ruan Kotze, Christiaan Rossouw Directing & editing: Lionel Smit Steek ons liefde aan die brand_Lyrics Nou’s ons hier Die huis voel leeg, jou aandag is te duur, blus die vuur Jy kan maar doen wat jy wil, wat ‘n bitter pil, nog ‘n uur Jou mond is stil, is jou hart nog vol? Geen plesier Om te leef in die koue wat sou gebeur as ons sou? Vergewe en vergeet of in ‘n duisend stukke breek Steek ons liefde aan die brand My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang Hou net op met my want ek soek jou aan my kant Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wa
Back to Top