Bok van Blerk - Modder En Bloed AMPTELIKE MUSIEKVIDEO

’Modder En Bloed’ uitgevoer deur Bok van Blerk. Geïnspireer deur die film ’Modder En Bloed’, in fliekteaters landswyd 1 April 2016. ’n Dark Matter Studios and Collective Dream Films produksie. Vir meer besoek Woorde: Ek staan verlate langs geraamtes Gebeende vingers wys na my Hier tussen stof en roet en haat Staan net die duiwel langs my sy Alles is weg ek het alles verloor In die grond bloei die mensdom se dade Vir dit wat lê hier onder ons aarde Word in die naam van oorlog gemoor En my hart en my siel is vertrap in daai modder en bloed Staan nou op staan nou saam voor jou volk en jou land hier vergaan Lig jouself soos een man uit die stof en die sand draai jouself terug na God vind jou siel en jou moed in daai Modder en Bloed in daai Modder en bloed Nou staan ek hier Gesak op my kniëe En ek weet wat ek Hom nou moet vra Wees die vuur e
Back to Top