Bok Van Blerk - De La Rey
The De La Rey Song was written in 2006 by Bok van Blerk (Louis Pepler).
Op ’n berg in die nag
Lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud,
Streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas tot kole verbrand
Sodat hulle ons kan vang,
Maar daai vlamme en vuur
Brand nou diep, diep binne my.
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
Oor die Kakies wat lag,
’N handjie van ons teen ’n hele groot mag
En die kranse lê hier teen ons rug,
Hulle dink dis verby.
Maar die hart van ’n Boer lê dieper en wyer,
Hulle gaan dit nog sien.
Op ’n perd kom hy aan,
Die Leeu van die Wes Transvaal.
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
De La Rey,…
1 view
1220
409
1 day ago 00:54:27 1
BECOMING BRIGITTE - ÉPISODE 5 : Qui a créé Emmanuel Jean-Michel MACRON ? (doublage en Français)
2 days ago 00:03:39 1
La Ballade du Mois de Juin - Benjamin Biolay @ FNAC Montparnasse
2 days ago 00:03:51 1
Des Dirigeants de BlackRock arrêtés !
3 days ago 00:35:49 1
Affaire Brigitte : L’INTERVIEW EXCLUSIVE de Xavier Poussard chez Candace Owens | Révélations CHOC !
3 days ago 00:27:13 1
UCRANIA EN GUERRA: EUROPA ENTRA EN PÁNICO. ZELENSKY RECIBE SU SENTENCIA. RUSIA GANA. TRUMP. EEUU.
3 days ago 02:07:58 5
Cet appel de 90 minutes met-il fin à la guerre en Ukraine? | Idriss Aberkane reçoit Régis Le Sommier