DE LA REY - boer

BOK VAN BLERK () DE LA REY Op ’n berg in die nag lê ons in die donker en wag in die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang, maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. Oor die Kakies wat lag, ’n handjie van ons teen ’n hele groot mag en die kranse lê hier teen
Back to Top